Ons sien baie uit na die fliek-weergawe van Baywatch met Zac Efron, Dwayne ‘The Rock’ Johnson (wat in 2017 deur People as die sexieste man in die wêreld aangewys is) en Alexandra Daddario. En as jy gewonder het, Pamela Anderson en David Hasselhoff maak ook ’n draai in die fliek!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Zac Efron, wat bekend is vir flieks soos High School Musical, 17 Again en The Lucky One, het hard geoefen om sy lyf reg te kry vir die fliek. Hy het gereeld foto’s op Instagram gedeel wat sy oefenprogram insluit.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }A post shared by Zac Efron (@zacefron) on
A post shared by Zac Efron (@zacefron) on
Zac het Saterdag, 13 Mei 2017 die wêreldpremière van Baywatch in Miami, Florida bygewoon en ’n donkerblou pak van HUGO se Lente/Somer 2017-versameling gedra. Zac is ook die ambassadeur vir HUGO Man-parfuum.
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.