1 Blansjeer die garnale vir 1-2 min in kookwater gegeur met sout en dompel in yswater. Dreineer en hou eenkant.Yskoue perske-somersop
Ingredients
Instructions
2 Verhit ’n riffelpan oor matige hitte. Verf die perskeskywe liggies met olyfolie en braai tot die riffellyne sigbaar op die skywe is. Hou eenkant.
3 Verwerk die res van die perskes, komkommer, tamaties en soetrissie in ’n voedselverwerker tot glad. Voeg die lemmetjiesap by en geur met sout en swartpeper.
4 Sit die sop yskoud en dadelik voor (die perske sal verkleur) en garneer met die garnale, geroosterde perskeskywe, vars nektariens, gesnyde tamatie en vars kruie.