Amanda het sowat sewe jaar gelede haar eerste YouTube-video gemaak en sedertdien amper 3 miljoen YouTube-aanhangers en sowat 2.7 miljoen volgers op Instagram gekry. Sy is ook die eerste sosiale media-persoonlikheid wat die grimering vir ’n modevertoning help doen het.
Hier is een van die modelle wat onder Amanda se begeleiding grimeer was: