kategorieë: KalenderOntspanning

Vanguard deur Youngblood & Dreamer Education

Die Youngblood Kuns & Kultuur-organisasie het kragte saamgespan met Dreamer Education en gaan in Oktober vanjaar ’n revolusie begin waar die kunste & wiskunde saamsmelt. Die bekendstelling van nuwe leermetodes deur Kurt Minnaar, stigter van Dreamer Education, sal tydens die geleentheid plaasvind. Minnaar unieke leermetodes van wiskunde deur middel van musiek en dans, het Kaapstad in rep en roer. Leermateriaal, musiekvideo’s en verskeie ander aspekte sal bekend gestel word terwyl daar gewys gaan word dat wiskunde cool kan wees!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Program

  • Woensdag, 4 Oktober | Privaat-opening
  • Donderdag, 5 Oktober | First Thursday Publieke opening
  • Saterdag, 7 Oktober | Werkswinkel (Leerlinge & Onderwysers)
  • Donderdag, 12 Oktober | Paneel & publieke bespreking ‘Education in South Africa’
  • Donderdag, 19 Oktober | Paneel & publieke bespreking ‘Where maths meets art’
  • Saterdag, 21 Oktober | Werkswinkel (Leerlinge & Onderwysers)

Vir meer inligting kontak 021 424 0074 / info@youngblood-africa.com

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

6 maniere om griep te klop

Griep is winter se lewenslange vennoot. Sodra die koue tref, kan jy maar seker wees…

13 hours Gelede

Villa Rosa-ster nou in Suidooster: ‘Die poppe gaan dans…’

Die aktrise Elsje Slabbert, alom bekend vir haar rol as Carina Rautenbach in die destydse…

16 hours Gelede

Ons 6 gunsteling-resepte vir sjokoladekoek

Bak vir ’n slag die heerlikste sjokoladekoek! Hier is ons 5 gunsteling-resepte vir sjokoladekoek.

17 hours Gelede

5 mites oor olyfolie

Moenie hierdie 5 mites oor olyfolie glo nie: Ingevoerde olyfolie is beter as Suid-Afrikaanse olyfolie…

1 day Gelede

Gebakte vis in geurige tamatiesous

Gebakte vis in geurige tamatiesous Lees ook: RESEP: Armand Aucamp se witvis met vanieljesous van Tahiti…

1 day Gelede

Tamatieroomsop met kaasroosterbroodjies

Hierdie lekker resep vir tamatiesop is ideaal vir ’n vinnige aandete in die middel van…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.