Foto: pexels.com
Hooffoto: pexels.com
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die Yoga Flow-fees vier joga en diegene wat dit beoefen – of jy nou ’n beginner of ’n ou yogi is. Spandeer ’n langnaweek in ’n omgewing met inspirerende joga-sessies, vars lug, rustigheid en lekker musiek. Hierdie fees is versprei oor vier dae om die banke van die meer by die Mieliepop-plaas en jou kaartjie sal ’n rits heerlike aktiwiteite insluit.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Die guru-tent: Hierdie sluit in joga en meditasie, groepklasse en werkswinkels. Verwag Vinyasa, Budokon, Vibrational Yin Yoga en geleide meditasie.
Die Sanctuary: Meditasie, musiek, sprekers, klank-interaksies, vibrasie-joga tydens musiekopvoerings, klankreise en geleide en vrye dansgeleenthede.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Kindertent: Kuns en kunsvlyt, joga vir kinders en speletjies.
Die Ganges: SUP-joga (Stand Up Paddleboard-joga op die meer).
Moondrum: Geleide musiekwerkswinkels, holistiese en natuurlike welstandprodukte en -dienste, conscious-kos, spreker- en opleidingsplatforms. Bring jou eie instrumente, of huur een by die bestuurspan.
Kos: Heerlike veganistiese geregte is beskikbaar van The Pretoria Vegan Food Fair.
Datums: 21 – 25 Maart 2018
Tyd: 15h00
Plek: Tolderia Resort, 2351, Lothair, Mpumalanga
Kaartjies: R250 – R4 550
Kaartjies kan bespreek word by plakton
Besoek ook die webwerf of facebook-geleentheid
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.