Metode Wenk Wanneer jy versier, begin met die helder kleure aan die onderkant van die koek en beweeg met die ligter kleure boontoe. Gebruik die tuit om die versiersel soos rose te laat lyk en spog by jou gaste. Gebruik silwer eetbare glitter vir daai ekstra glans!Wortelkoek met vrugte
Ingredients
Instructions
Voorbereidingstyd: 40 minute
Baktyd: 50 tot 60 minute
Wat jy benodig: Elektriese klitser, 2 x 25 cm-losboomkoekpanne, afkoelrak, pot, spuitsakke en tuit