Word opgeswiep in ’n wêreld van familietwis en verbode liefde in Die vreemdeling. Foto’s en inligting verskaf. {Promosie}
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Dapper Alemdaroglu (Kivanç Tatlitug) keer terug na Korludağ, ’n klein dorpie buite Istanboel, met een doel voor oë: om wraak op Tahsin Korludağ (Tamer Levent) te neem. Maar waarop hy nie reken nie, is dat hy op Sühan Korludağ (Tuba Büyüküstün) verlief gaan raak. Sühan is immers die dogter van die man wat Dapper glo sy pa vermoor het, en sy is vurig lojaal teenoor haar familie!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Hoewel Sühan Dapper aanvanklik nie vertrou nie, vind hulle van die Korludağ-familie se leuens en misdade uit en Sühan is verdeel tussen haar lojaliteit aan haar pa en die man wat sy liefhet.
Dapper besef ook dat Tahsin baie vyande het, veral toe Riza Chirpiji (Yiğit Özşener) uit die tronk vrygelaat word ná ’n vonnis van dertig jaar wat hy vir moord opgelê is. Vinnig ontstaan daar ’n kat-en-muis-speletjie … en wie weet waar dit gaan eindig?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Moenie Die vreemdeling misloop nie! Elke weeksdag om 17:30 slegs op e.tv. Begin vandag!
Ons kyk hoej jy, as vernuftige tuissjef, heerlike smake met minder sout kan optower én…
Dit blyk ’n paar Ruiterbosch-inwoners gaan in April vir die gek gehou word danksy allerhande…
Wanneer gevaar met romanse gekombineer word, is ’n boek nie net ’n storie nie, maar…
Die fees word vanjaar van 1 tot 4 Mei gehou. [gallery columns="2" size="medium" ids="151862,151861"]…
Die kern van hierdie tradisie is die kuns daarvan om so te bak dat eenvoudige…
In die wêreld van televisie en teater is die rol van die skurk…
Hierdie webwerf gebruik koekies.