Word opgeswiep in ’n wêreld van familietwis en intrige in Die Vreemdeling inglingting en foto’s verskaf. {Promosie}
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Dapper Alemdaroglu (Kivanç Tatlitug) keer terug na Korludağ, ’n klein dorpie buite Istanboel, met een doel voor oë: om wraak op Tahsin Korludağ (Tamer Levent) te neem. Maar waarop hy nie reken nie, is dat hy op Sühan Korludağ (Tuba Büyüküstün) verlief gaan raak. Sühan is immers die dogter van die man wat Dapper glo sy pa vermoor het, en sy is vurig lojaal teenoor haar familie!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Hoewel Sühan Dapper aanvanklik nie vertrou nie, vind hulle van die Korludağ-familie se leuens en misdade uit en Sühan is verdeel tussen haar lojaliteit aan haar pa en die man wat sy liefhet.
Dapper besef ook dat Tahsin baie vyande het, veral toe Riza Chirpiji (Yiğit Özşener) uit die tronk vrygelaat word ná ’n vonnis van dertig jaar wat hy vir moord opgelê is. Vinnig ontstaan daar ’n kat-en-muis-speletjie … en wie weet waar dit gaan eindig?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Moenie Die vreemdeling misloop nie! Elke weeksdag om 17:30 slegs op e.tv. Begin Maandag 15 Julie 2019.
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.