kategorieë: KosJy kan

Wonderlike waterblommetjies

Dit is maklik om in vervoering te raak oor waterblommetjies.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Dié varswaterplant het ’n delikate, soet, skoon reuk en pragtige blomme in skakerings van groen, wit, salmpienk, wynrooi en pers.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

– Maak die blomme só gaar: Voor waterblommetjies gekook word, moet die harde skutblare van groot blomme weggebreek word en die rugkant weggesny word. Laat lê die blomme in soutwater om goggas van kant te maak. Die meeste waterblomme word deesdae kommersieel verbou en is kleiner, omdat hulle gereeld gepluk word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

– Waterblommetjies vries uitstekend. Blansjeer die blomme in kookwater en dreineer onder lopende koue water (wat ook sommer goggas verwyder). In die vriesproses word die weefsel afgebreek sodat hulle vinniger sag kook.

– Waterkastaiings wat in blikkies gekoop word, is niks anders as die bolle van waterblommetjies nie en kan pleks van aartappels in geregte gebruik word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

1 day Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

1 day Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

1 day Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

1 day Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.