Beleggings kan intimiderend wees, maar ’n onlangse studie het getoon dat vroue beter beleggers is as mans. Soos meer vroue die rol as broodwinner aanneem is dit belangrik dat jy jouself blootstel aan alternatiewe beleggingsoplossings.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Verander jou verhouding met jou geld deur saam met ons te kom gesels by Wealth Migrate se Women & Wealth-geleentheid waar gassprekers hul ervarings sal deel oor die pad na finansiële onafhanklikheid en hulle sal lesse deel oor hoe om welvaart te kweek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Die gassprekers sluit in Hilda Lunderstedt, Nelisiwe Masango, Daniele Bezuidenhout, Kelly Picken, Mariella Kayat en Thereza Rautenbach.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Datum: 16 September 2017
Plek: Radisson Blu Hotel, V&A Waterfront
Tyd: 08h00 vir 09h00 – 13h30
Koste: R150 vir volwassenes (ouer as 18) en R70 vir jong volwassenes (13 – 17 jaar).
Jy sal ook ’n komplimentêre brunch ontvang, ’n R100 Wealth Migrate Investment voucher sodat jy op jou beleggingsreis kan begin en ’n spesiale geskenkpakkie van ons borge. Hiermee saam sal ons ook op die dag ’n kompetisie aanbied waar jy ’n wonderlike prys kan wen – en al wat jy hoef te doen is om ’n paar foto’s op jou foon te neem.
Loer hier na die geleentheidsvideo.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.