Witwarm plaaslike, internasionale en streeksnuus met Nuusdag op eExtra inligting en foto’s verskaf. {Promosie}
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Nuusdag, wat Maandae tot Vrydae op eExtra verskyn, bring aan jou die dag se belangrikste internasionale, plaaslike én streeksnuus wat vir jou saak maak.
Boonop kan jy jou mening lug in die daaglikse meningspeiling – word deel van die nuusagenda!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Nuusdag word aangebied deur welbekende en geliefde aanbieders soos Suzaan Steyn, Rozanne McKenzie en Elvis Presslin. Dié gedugte span is elke dag op hulle pos om jou op die hoogte te bring van die jongste verwikkelinge en om jou mening in te win.
Rozanne McKenzie
Sy is ’n ervare nuusleser, aanbieder, aktrise en stemkunstenaar van Johannesburg, wat in Oktober 2018 by Nuusdag om 8 as nuusleser aangesluit het. Rozanne het ook al Nasie in Gesprek op kykNET en Nation in Conversation op Business Day TV en Soweto TV aangebied.
Elvis Presslin
Elvis is welbekend as ’n aanbieder van The Weekend View op SAFM en Monitor en Spektrum op RSG en is ook nou ’n lid van die Nuusdag-span. Hy is ’n bedrewe stemkunstenaar en was ook van 2013 tot 2018 ’n nuus- en aktualiteitsaanbieder op die SABC-nuuskanaal 404.
Suzaan Steyn
Suzaan Steyn is ’n bekende en behendige joernalis, TV-aanbieder, radio-omroeper, en skrywer en gee ook opleiding in stem- en voorleggingsvaardighede. Sy is ook ’n stemkunstenaar en is bekend vir haar optredes in vele programme, waaronder die mees onlangse Nuusdag op eExtra is.
Nuusdag saai Maandag tot Vrydag om 18:30 uit op eExtra (Openview-kanaal 105 en DStv-kanaal
195).
Dis jou nuus, jou streek, ons taal.
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.