30 ml (2 e) olyfolie 1. Verhit die olie in ’n kastrol oor matige hitte en braai die ui, knoffel, wortel, seldery, rissie en komynsaad vir 5 min. daarin tot sag.Witbone-en-sondroë-tamatiesop
Ingredients
Instructions
2. Meng die sondroëtamaties en lourierblare deur en kook vir nog 2 min. tot sag. Geur na smaak.
3. Voeg die roosmaryn, tiemie, rooiwyn, aftreksel, tamaties en sojasous by. Bedek en prut vir ’n uur.
4. Voeg die cannelini-boontjies en orego by en prut vir nog 15 min.
5. Meng die spinasie by en laat verwelk.
6. Meng die basiliekruidblare deur en sit voor met parmesaan en die gebraaide spek.