1 Verhit die olie in ’n groot kastrol oor matige tot hoë hitte. Braai die spek daarin tot goudbruin en bros.Winter-koolsop
Ingredients
Instructions
2 Voeg die uie, wortels, preie, seldery, aartappels, brandrissies en paprika by en braai vir sowat 15 min. tot goudkleurig.
3 Voeg die knoffel, varkvleis, tamaties, water en bouquet garni by en bring tot kookpunt. Verlaag die hitte en prut vir 2 uur. Geur met nog sout indien nodig.
4 Voeg die kool by die sop en prut vir nog 15 min. Sit met vars brood voor.