1 baba-rooikool, dun gesny (ons het ’n mando-liensnyer gebruik)
1 baba-groenkool, dun gesny
6 wortels, dun gesny
6 rape, dun gesny
baba-beetjies, dun gesny
Instructions
1 Verhit ’n pan en braai die botter en okkerneute saam tot die botter bruin verkleur, ’n neuterige geur kry en die neute gerooster is. Hou eenkant. Slaaisous 2 Meng die asyn, olie, knoffel en heuning en geur met sout en peper. Verhit in ’n klein kastrol en hou warm. 3 Pak ’n stapel van die gesnyde wintergroente op ’n dienbord en skep die okkerneute en bruinbotter oor. Sit met die warm slaaisous voor.