1 Verhit ’n pan en braai die botter en okkerneute saam tot die botter bruin verkleur, ’n neuterige geur kry en die neute gerooster is. Hou eenkant.Winterslaai met warm slaaisous
Ingredients
Instructions
Slaaisous
2 Meng die asyn, olie, knoffel en heuning en geur met sout en peper. Verhit in ’n klein kastrol en hou warm.
3 Pak ’n stapel van die gesnyde wintergroente op ’n dienbord en skep die okkerneute en bruinbotter oor. Sit met die warm slaaisous voor.