hand vol klein wortels, in die lengte middeldeur gesny
hand vol klein witwortels, in die lengte middeldeur gesny
1 x 400 g-blik heel, geskilde tamaties, met ’n vurk fyn gedruk
180 ml (¾ k) rooiwyn
1 x 400 g-skilferkorsdeeg
250 ml (1 k) cheddarkaas, gerasper
hand vol pietersielie, gekap
1 eiergeel, geklop
15 ml (1 e) water
Instructions
1 Meng die koekmeel en paprika en geur met sout. Rol die skenkels in die meelmengsel. 2 Verhit die olie in ’n groot kastrol oor hoë hitte en braai die skenkels daarin tot goudkleurig. Haal uit en hou eenkant. 3 Braai die ui en ansjovis vir 5 min. in dieselfde kastrol, of tot die ansjovis gesmelt en die ui sag en goudbruin is. Voeg die knoffel by en braai vir nog 1 min. 4 Voeg die wortels en witwortels by en geur na smaak. Meng die tamaties en rooiwyn by. Bedek en prut vir 2 uur of tot die vleis sag is.