genoeg vir 6
1 Meng die koekmeel en paprika en geur met sout. Rol die skenkels in die meelmengsel.Winterpastei
Ingredients
Instructions
2 Verhit die olie in ’n groot kastrol oor hoë hitte en braai die skenkels daarin tot goudkleurig. Haal uit en hou eenkant.
3 Braai die ui en ansjovis vir 5 min. in dieselfde kastrol, of tot die ansjovis gesmelt en die ui sag en goudbruin is. Voeg die knoffel by en braai vir nog 1 min.
4 Voeg die wortels en witwortels by en geur na smaak. Meng die tamaties en rooiwyn by. Bedek en prut vir 2 uur of tot die vleis sag is.