Wat is jou moet-hê item vir die winter? 44% van julle het gesê ’n serp is die beste item, 35% stewels, 15% ’n jas en 7% ’n mussie of handskoene.
Hier is ons beste kopies van die week, in elke kleur en styl.
~
Ons het aan die begin van die week (9 Mei) gevra wat ons lesers se moet-hê item vir die winter is. ’n Serp, mus, handskoene, stewels of ’n jas? Hier deel ons ’n paar van ons gunsteling-kopies vir die week. Deur Michelle Nortje en Daniela du Toit. Foto's verskaf.Wat is jou moet-hê item vir die winter? 44% van julle het gesê ’n serp is die beste item, 35% stewels, 15% ’n jas en 7% ’n mussie of handskoene.
Hier is ons beste kopies van die week, in elke kleur en styl.