'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Tydens dié naweek van 20 – 22 Oktober, kan wynliefhebbers op die oewers van die Breede Rivier bymekaarkom om die plaaslike wynmakers, sjefs en produseerders se topklas produkte eerstehands te ervaar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Geniet meer as 30 wynplase se bekroonde wyne, terwyl jy die natuurskoon, heerlike kos en goeie geselskap met elke teug inneem. Tog is dié fees nie net vir ’n volwasse gehoor bedoel nie! Daar is ook verskeie aktiwiteite vir die kleinspan, soos perd- en trekkerritte.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Vir dié wat hul lywe connoisseur wil hou, is daar die #TastetheLifestyle-tent wat verskeie opwindende geleenthede soos wyn-pilates, kos- en wynparings en verfklasse aanbied. Besoek www.wineonriver.com vir meer inligting.
Wat: “Wine on the River”-fees
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Waar: Robertson Wynvallei
Wanneer: 20 – 22 Oktober 2017
Kaartjies te koop by Webtickets.
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.