’n Wimperkruller laat jou oë “oper” lyk. Dit lyk dalk soos ’n vreemde voorwerp, maar ná ’n paar oefensessies sal dit maklik deel van jou daaglikse grimeer-roetine word. Of hou dit vir spesiale geleenthede as jy, soos ek, maar min tyd vir grimering elke dag het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Gebruik dit so
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Stap 1: Gebruik jou kruller op wimpers wat skoon, droog en sonder maskara is. Maak die kruller oop, hou jou oë oop, kyk voor jou in die spieël en plaas jou boonste wimpers tussen die twee klampe.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Stap 2: Begin by die binnehoeke van jou oë, en plaas die kruller so na as moontlik aan jou ooglid sonder om jou vel vas te knyp. As al die wimpers tussen die klampe is, druk die klampe sagkens saam.
Stap 3: Hou dit vir ongeveer 10 sekondes. Wend maskara aan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Tweezerman Eyelash Curler (R155 Dis-Chem)
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.