Die skoonheidshuis, Maybelline, wat een van die eerste maskara’s vrygestel het, het nou ’n nuwe maskara uitgebring – Maybelline Volume Express Colossal GO Extreme Mascara.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Maybelline se grimeerkunstenaar, Linda O’ Connell, sê lang en vol wimpers is weer groot op die loopplanke vir 2014. “Wimpers is hier om te bly!”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die nuwe Maybelline Go Extreme maskara is ontwerp met ’n dubbel stam wat maklik buig en so ook meer maskara aan die punt gee, dus hoef jy nie lagie op lagie aan jou wimpers te wend nie. Trek een tot twee keer die maskara deur jou wimpers, jy het nie meer as dit nodig nie!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Middelslagtert genoeg vir 6-8 mense. Bestanddele Deeg 350 g koekmeel 60 ml (¼…
Deur Thinus Ferreira. Foto's: Verskaf. Dié aantreklike plaasseun en safarigids van Simmenau, sowat…
Hierdie beduidende kontantvoordeel word volgens die AVBOB-raad se goeddunke uitgereik en is die sesde spesiale…
Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Hierdie webwerf gebruik koekies.