Die Eyelure Naturalites-wimpers is maklik om aan te wend en ook eenvoudig genoeg om te verwyder. Vir ’n natuurlike, voller voorkoms gebruik Eyelure Naturalites.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Tel die wimpers versigtig op met ’n haartangetjie. Moenie te hard druk nie, dit kan moontlik die sagte wimpers beskadig.
Stap 2
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Gebruik nou die gom en wend ’n dun lagie daarvan op die wimper aan (moenie bekommerd wees oor die wit kleur van die gom nie, dit word deursigtig droog).
Stap 3
Wag nou ’n paar sekondes totdat die gom taai raak, druk dan die wimper net bo jou eie wimperlyn vas.
Stap 4
Gebruik jou vingerpunte en druk sagkens die wimpers aan beide kante van jou wimpers vas, sodat die vals wimper nou mooi sit.
WENK: Jy kan maskara bo-oor die vals wimpers gebruik vir ’n dramatiese effek. Maar moet eerder nie maskara aanwend as jy weer die wimpers wil gebruik nie.
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.