Kosmetiese chirurgie meet die “ouderdom” van jou oë van die binnehoek van jou oog tot by die punte van jou wimpers.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hierdie nuwe manier van meet beklemtoon die belangrikheid van langer wimpers en verklaar waarom wimperoorplantings, groeiprosedures en behandelings vir wimperverdekking so gewild is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Vichy se navorsingspan meen hoe ouer ons word, hoe meer lyk dit asof ons oë toe is. So, langer wimpers kan jou jonger laat lyk!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Vichy Life Active Serum 10 Eyes & Lashes
Ander wimper serums:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }MAC Prep & Prime Future Length Lash Serum
MAVALA Double Lash
Justine Lash Force Strengthening Serum
Elizabeth Arden PREVAGE® Clinical Lash + Brow Enhancing Serum
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.