Eyelure London is vals wimpers kenners in die skoonheidsindustrie en bestaan al vanaf 1947.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die Eyelure-span het besluit om hul verpakking te verander. Die nuwe Eyelure sal nou wimpers in 8 verskillende kategorieë hê: Naturals; Lengthening;Texture; Volume; Exaggerate; en Pro-Lash.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die verpakking maak dit ook makliker om te kies watter wimpers om te gebruik om jou gewenste voorkoms te kry.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }LENGTHENING: Lengte vir jou wimpers
TEXTURE: Volume en diepte
VOLUME: Vul jou wimperlyn en gee diepte
DEFINITION: Word beskryf as “spikey” vir ’n dame met houding!
EXAGGERATE: Vir meer volume, volheid, lengte en diepte…
DRAMATIC: Die langste en mees dramatiese wimpers in die reeks
PRO-LASH: Is enkel wimpers vir ’n natuurlike voorkoms. Hierdie wimpers word meestal deur grimeerkunstenaars en bekendes gebruik!
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.