Eyelure London is vals wimpers kenners in die skoonheidsindustrie en bestaan al vanaf 1947.
Die Eyelure-span het besluit om hul verpakking te verander. Die nuwe Eyelure sal nou wimpers in 8 verskillende kategorieë hê: Naturals; Lengthening;Texture; Volume; Exaggerate; en Pro-Lash.
Die verpakking maak dit ook makliker om te kies watter wimpers om te gebruik om jou gewenste voorkoms te kry.
LENGTHENING: Lengte vir jou wimpers
TEXTURE: Volume en diepte
VOLUME: Vul jou wimperlyn en gee diepte
DEFINITION: Word beskryf as “spikey” vir ’n dame met houding!
EXAGGERATE: Vir meer volume, volheid, lengte en diepte…
DRAMATIC: Die langste en mees dramatiese wimpers in die reeks
PRO-LASH: Is enkel wimpers vir ’n natuurlike voorkoms. Hierdie wimpers word meestal deur grimeerkunstenaars en bekendes gebruik!