kategorieë: Ontspanning

William Kentridge: SA se eerste ‘Rolex Mentor’

’n Inisiatief is geskep om buitengewone, opkomende kunstenaars te help om hul volle potensiaal te bereik. Die strewe is om kunstenaars van regoor die wêreld vir ’n jaar lank in kreatiewe samewerking met groot meesters te bring.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Vrae aan William:

Watter eienskappe het Mateo López as protégé?
’n Duidelike demonstrasie van vaardigheid in die gebied waarin hy gewerk het, en my bewustheid van die maniere waarop hierdie spesifieke veld uitgebrei of ontwikkel kan word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Hoe hoop jy om tot sy loopbaan by te dra?
Ek hoop om in staat te wees om hom maniere te wys wat sy werk kan uitbrei en laat blom.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hoe gaan julle in die volgende jaar saamwerk?
Ek dink die werk sal deels deur gesprek, deels deur sy waarneming van die werk wat in my ateljee gebeur, en hoofsaaklik deur twee of drie periodes van werk in die dieselfde ateljeeruimte bestaan.

Het jy tydens jou loopbaan ’n mentor gehad?
Bill Ainslie, wat die Johannesburg Kunsstigting begin het, was ’n belangrike onderwyser vir my.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Vra vir Mateo:

Wat het jy tot dusver by William geleer?
Ek voel dat ek na die gebeurtenis, miskien na baie jare, terug sal kyk, sal weerspieël en in staat sal wees om dit alles in te neem. Slegs dan sal ek kan beskryf: “Ek het dit hier geleer, of ek het dat hier geleer.” Maar ek is besig om meer vertroue in my eie werk te kry.

Wat beïndruk jou oor jou mentor se manier van werk?
Tydens ’n repetisie vir een van Mnr. Kentridge se vertonings van ’n multimedia-werk, het ek die manier waarmee hy met ’n span van byna 20 mense op die projek werk, waargeneem. Ek het besef ek sien kans om saam met ander te werk. Dit het reeds gemanifesteer in ’n onlangse werk van my met ’n uitgewer, ’n skrynwerker en ’n goeie vervaardiger in Bogotá.

Besoek http://www.rolexmentorprotege.com/ vir meer inligting.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.