kategorieë: Ons menseBekendes

William en Catherine se derde kind is gebore

Deur Catherine Schenck. Foto: twitter

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Slegs twee dae na Koningin Elizabeth se 92ste verjaardag het Catherine geboorte geskenk aan haar en Prins William se derde kind. Hulle het reeds een seuntjie, George, en een dogtertjie, Charlotte.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Lees hier oor George se eerste skooldag en klein Charlotte se eerste dag by die kleuterskool.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write('
'); }

Volgens amptelike verklarings van die Britse Koninklikes is daar ’n seuntjie gebore om 11h01 op 23 April 2018. Dit kom nadat Catherine vanoggend in die St Mary’s-hospitaal opgeneem is.  Die babatjie weeg 3.95kg (8.7lb). Ma en babatjie is gesond en Prins William was teenwoordig tydens die bevalling.

Daar is nog nie ’n naam bekend gemaak vir die seuntjie nie.

Het jy geweet die babatjie se oupa, Prins Charles, is kunstig? Loer hier.

Kyk hier na al die rooi rose-uitgawes met Prinses Diana op die voorblad.

Het jy geweet Koningin Elizabeth en Prins Philip het laasjaar hul 70ste trouherdenking gevier? Lees hier.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

4 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.