Deur Catherine Schenck. Foto: twitter Follow @KensingtonRoyal
Slegs twee dae na Koningin Elizabeth se 92ste verjaardag het Catherine geboorte geskenk aan haar en Prins William se derde kind. Hulle het reeds een seuntjie, George, en een dogtertjie, Charlotte.
Happy 92nd Birthday to Her Majesty The Queen!#QueensBirthday #HappyBirthdayHerMajesty pic.twitter.com/6FqHbsJmyN
— The Royal Family (@RoyalFamily) 21 April 2018
Lees hier oor George se eerste skooldag en klein Charlotte se eerste dag by die kleuterskool.
Volgens amptelike verklarings van die Britse Koninklikes is daar ’n seuntjie gebore om 11h01 op 23 April 2018. Dit kom nadat Catherine vanoggend in die St Mary’s-hospitaal opgeneem is. Die babatjie weeg 3.95kg (8.7lb). Ma en babatjie is gesond en Prins William was teenwoordig tydens die bevalling.
Daar is nog nie ’n naam bekend gemaak vir die seuntjie nie.
Her Royal Highness The Duchess of Cambridge was safely delivered of a son at 1101hrs.
The baby weighs 8lbs 7oz.
The Duke of Cambridge was present for the birth.
Her Royal Highness and her child are both doing well.
— Kensington Palace (@KensingtonRoyal) 23 April 2018
The Queen, The Duke of Edinburgh, The Prince of Wales, The Duchess of Cornwall, Prince Harry and members of both families have been informed and are delighted with the news.
— Kensington Palace (@KensingtonRoyal) 23 April 2018
Welcome to the family. pic.twitter.com/nKSd5kh5bZ
— Kensington Palace (@KensingtonRoyal) 23 April 2018
Het jy geweet die babatjie se oupa, Prins Charles, is kunstig? Loer hier.
Kyk hier na al die rooi rose-uitgawes met Prinses Diana op die voorblad.
Het jy geweet Koningin Elizabeth en Prins Philip het laasjaar hul 70ste trouherdenking gevier? Lees hier.