Sous Wildsvleiskoftakerrie
Ingredients
Instructions
5 Verhit die olie in ’n middelslagpan en braai die uie vir 5-8 min. daarin tot goudbruin. Voeg die knoffel en kerriepoeier by en braai vir nog 5 min oor lae hitte. Voeg die tamaties en aftreksel by en geur met sout en peper. Sit die vleisballetjies in die sous en laat vir sowat 30 min prut. Sit warm voor met rys.