Genoeg vir 4
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }• 30 ml (2 e) botter
• 20 g gedroogde porcini, fyngemaal
• olyfolie
• tiemie (klein bossie)
• 3 uitjies , fyngekap
• 2 knoffelhuisies, dun gesny
• 2 bakkies gemeng wilde sampioene, gesny
• 80 ml (1/3 k) brandewyn
• 125 ml (½ k) hoenderaftreksel
• 125 ml (1/2 k) créme frâiché
• vars tiemietakkies
• ’n handvol gekapte pietersielie
• suurdeeg-brood, aan beide kante gerooster
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
1. Smelt die botter in ’n pan en voeg ‘n teelepel van gemaalde porcinipoeier by.
2. Voeg die olyfolie, tiemietakkies, uie en knoffel by, braai vir 2 min.
3. Voeg die sampioene by en braai tot dit die helfte verminder het.
4. Voeg die hoenderaftreksel by, voeg 45 ml van die crème fraîche by, geur na smaak.
5. Skep lepelsvol van die sampioene op die geroosterde brood en skep ’n ekstra skeppie créme fraîche bo-op elkeen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Proenotas
• Skoon en vars op die neus met sterk sederhout en vanielje ondertone.
• Op die palet is ’n aantreklike kruidagtige smaak met kompleksiteit wat regoor die blomagtige en vrugtige spektrum strek.
• Die uiteindelike smaak is sag en die pragtige goud-karamel kleur is vanweë die verouderingsproses van die hout.
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Hierdie webwerf gebruik koekies.