kategorieë: Reis

Wie wil jy in Thailand wees?

Die strand, kom ons noem haar Kailani (see en lug).

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die water by Khoa Lak-eiland is meer rustig as in Suid Afrika, maar nie doodstil nie. Die golwe is baie sag en die water louwarm. Rustig. Soos jou man-se-vriend-se-vrou wat niks verkeerd kan doen nie.
Die Berge en riviere, Dumont (van die berg).

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Doen jouself ‘n guns en vat ‘nbamboesvlot rit deur die berge. Dit is asemrowend. Die berge toring agter die bome uit. Doodstil. Ons het by ‘n berg gestop en by die mond van ‘n grot tee gebrink. Maar nie gewone tee nie, tee blare wat in ‘n stuk bamboes op ‘n vuur gekook is. Om elke draai is daar ‘n woud, maar dit voel nie gevaarlik nie.
Luukse verblyf, ’n fancy vrou soos Magnolia.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Ons het in die Khaolak Merlin Oord en JW Marriott Khao Lak Resort & Spa gebly. Altwee heerlik luuks. Die inwoners van Thailand se glimlaggende gesiggies wag oral om jou te bedien. Thailand word baie bedompig, en om in die verfrissende lugverkoeling van jou kamer te skuil is aanlokend.
Bangkok. Die Tiger Lilly.

Mooi maar streng. Bangkok is ‘n stad wat skrik vir niks. Dit is enige ‘shopaholic’ se droom. Winkels oral, en baie winskopies as jy die regte plekke soek. Die Grand Palace, heilige geboue en blommemark wag om jou te beindruk!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

3 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

4 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

4 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

4 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

4 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.