Whale Coast Mall – met iets vir elke lid van die gesin!

Hermanus is ‘n bekende en geliefde vakansiebestemming, onlangs 41ste op die mees geliefde bestemmings ter wêreld, en bekend vir toeriste-aantreklikhede soos walviskyk, wonderlike wynkelders, asemrowende see-uitsigte en fantastiese eetplekke.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write('
'); }

Foto: Verskaf

Whale Coast Mall is ‘n argitektektoniese juweel met ‘n bekroonde ontwerp en is ‘n aanwins vir die plaaslike gemeenskap, aangesien dit verskeie werksgeleenthede vir die gemeenskap en omliggende omgewing geskep het. Dit lewer ook noodsaaklike dienste vir die omliggende gebiede, soos Fisherhaven, Vermont, Onrus, verskaf. Ankerwinkels sluit Food Lovers Market, Dis-Chem, Checkers, Woolworths en Clicks in.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write('
'); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Whale Coast Mall is ideaal geleë in die sakekern van Hermanus en bied ‘n wye verskeidenheid pragtige winkels, insluitend modekleinhandelaars, eetplekke, afdelingswinkels en gesondheids- en skoonheidswinkels, om in al die behoeftes van die plaaslike gemeenskap, sowel as vakansiegangers, te voorsien. Die winkelsentrum bied in wese vir kopers ‘n een-stop-inkopiebestemming met ‘n opwindende mengsel van huurders en ‘n veilige inkopie-omgewing.

Foto: Verskaf

Die winkelsentrum bied vir kopers die enigste veeldoelige bioskoop, die Whale Coast-teater, wat deur Dorpstraat Eiendomme besit word, met ‘n spesiale boontjiesak-teater vir die winkelsentrum se jonger gehoor.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write('
'); }

Om die kleinhandelaanbod verder aan te vul, is daar oorgenoeg gratis parkeerplek, en daar is toiletgeriewe vir mense met gestremdhede, plek om ’n baba se doek om te ruil, en gesinsgeriewe om in al ons klante se behoeftes te voorsien. Die totale GLA van die winkelsentrum is net minder as 30 000 m² met ‘n totaal van 88 winkels en ‘n motorwassery op die perseel. Die winkelsentrum is ook ten volle in werking tydens beurtkrag om te verseker dat klante steeds ‘n gerieflike inkopie-ervaring kan geniet.

Foto: Verskaf

Ons is trots om in die Overberg geleë te wees en verwelkom met trots en vreugde al ons besoekers, plaaslik en internasionaal.

Vir meer inligting, besoek www.shopwhalecoastmall.co.za en volg @whalecoastmall op Facebook.

Deel
Gepubliseer deur
Gaynor Siljeur

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

3 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

4 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

4 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

4 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

4 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.