kategorieë: In die nuusJou lewe

Wes-Kaap: die skade na die storm

Talle mense moes hul huise ontruim en vlug na veilige bestemmings. Daar is ook ’n groot aantal mense wat nie kon ontsnap nie … Groot skade is aangerig deur groot branders, dakke wat afgewaai het, huise wat oorspoel het en natuurlik ’n groot deel van Knysna wat ontruim moes word as gevolg van brande wat vinning versprei het. In ’n kwessie van ure het ’n paar mense se lewens drasties verander.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Kyk hier na ’n paar foto’s en video’s van die verwoestende brande in Knysna:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Foto: Facebook

Foto: Facebook

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Kyk hier na foto’s en videos van wat in die Kaap gebeur het

Foto: Facebook

Foto: Facebook @1SecondLater

Ons gedagtes en gebede gaan uit aan almal wat skade gely het. As jy wil help of ’n donasie wil maak, kan jy die volgende doen:

  • Gift of the Givers is besig om water te vervoer na Knysna as jy wil geld skenk of ’n bydrae wil lewer. Klik hier vir meer inligting.
  • Pick n Pay het ook met die inisiatief begin dat jy met jou Smartshopper-kaart punte kan skenk om vir slagoffers kos en ander behoeftighede te koop, of jy kan self by hul aanlynwinkel items koop waarna hulle dit by die dele wat hulp kort laat aflewer. Klik hier vir meer inligting.

Deel
Gepubliseer deur
Corné Greeff

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.