kategorieë: GrimeringSkoonheid

Wenke vir sagter, soenbare lippe vir Valentynsdag

Wenke vir sagter, soenbare lippe vir Valentynsdag deur Corné Greeff. Hooffoto: Unsplash

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Sagte, soenbare lippe

Jou lippe se vel is dunner en meer delikaat as die res van jou gesig en daarom word dit vinniger en erger geaffekteer deur omgewingsfaktore. Maar met die regte sorg kan jy jou lippe satynsag en soenbaar kry.

  • Wend gereeld ’n lipsalf aan wat jou lippe bevogtig
  • Probeer enige lipstiffies met ’n mat-tekstuur vermy, want dit gaan net jou lippe meer uitdroog. Probeer eerder ’n lipglans of  ’n gekleurde lipsalf.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

#rrWenk

  • Raak ontslae van droë velletjies deur Vaseline aan jou lippe te smeer en dit dan liggies met ’n sagte tandeborsel te borsel
  • Jy kan ook ’n afskilferaar gebruik soos die Lush Mint Juleps Scrub om van die velletjies ontslae te raak

Lipvlek vs Lipstiffie

Deur ’n helder lipstiffie aan jou lippe aan te wend sal jy nie net meer vol selfertroue voel nie, maar jy beklemtoon dan ook jou lippe.

Indien jy weet jy gaan gesoen word, is dit dalk beter om eerder ’n lipvlek te gebruik in plaas van ’n lipstiffie, omdat die lipvlek nie gaan afgee nie, plus dan hoef jy nie die hele aand te wonder of jou lipstiffie al afgegaan het nie.

#rrWenk

  • Vir ’n meer natuurlike voorkoms, kies ’n pienk lipkleur wat twee skakerings donkerder as jou lipkleur is.

Lees ook: 20 wenke vir fotomooi grimering

Romantiese haarstyle vir Valentynsdag

Maak só gereed vir jou Valentynsdag-afspraak

Bikini-wasgids: 20 goed wat almal moet weet

Die beste uitrustings vir Valentynsdag – doen ons toets!

Deel
Gepubliseer deur
Corné Greeff

Onlangse plasings

Makliker met moeilike tieners: 20 wenke vir beter verhoudings

Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…

45 mins Gelede

5 smullekker slaaie

Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer

4 hours Gelede

ONS KYK TERUG: Verlede jaar se naaswenners van ons ma-en dogter-kompetisie

Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf   Om ma en dogter op papier te wees is…

8 hours Gelede

10 dinge wat met jou vel gebeur soos wat jy ouer word

Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…

1 day Gelede

Wanneer seks seer is… | Wat is die oorsake en behandelingsmoontlikhede?

Deur Mariette Snyman       “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…

1 day Gelede

Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge!

    Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier!     Modern 14 F13MG      Kleinhandelaar:…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.