Los koffie en drink water terwyl jy studeer
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }1 Verruil die kafeïen vir H2O. Water gee die brein die elektriese lading wat nodig is vir alle breinfunksies, insluitend denke en geheue-prosesse.
2 Eet ’n goed gebalanseerde dieet van groente en vrugte ten minste ’n week voor en tydens die eksamen.
3 Neem ’n vyf minute-breek elke uur om jou liggaam toe te laat om meer glukose te produseer vir die brandstof wat jy nodig het vir studies. Kies eerder versnaperinge soos amandels, bloubessies, avokado’s, vetterige vis en jogurt .
4 Kry genoeg slaap en vermy deurnag-sessies. Studies toon deurnag-sessies benadeel jou redenasievermoë en geheue vir tot vier dae. Hersien die moeilikste werk reg voor jy gaan slaap die aand voor die toets want jy sal die inligting die volgende dag maklik onthou.
5 Vermy afleidings soos musiek of om te SMS en twiet terwyl jy studeer. Dit sal jou vermoë beperk om inligting te onthou.
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.