kategorieë: Sukses en geldJou lewe

Wenke om jou beroep tydens inperking te verbeter

Wenke om jou beroep tydens inperking te verbeter deur Anet Schoeman. Hooffoto: iStock/Morsa Images

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

As jy jou kaarte reg speel kan jy voordeel trek uit die verposing wat die huidinge inperking bewerk. Die meeste van ons is gedurig so besig met vure doodslaan in ons beroep dat ons selde ‘n tree terug gee.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hier is vyf wenke wat jou beroep ‘n hupstoot te gee.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

1. Stel duidelike doelwitte

Kry duidelike doelwitte en kyk hoe jy te werk moet gaan om daar te kom. Nou is die tyd om kreatief te dink en met nuwe idees en planne vorendag te kom.

Evalueer jou vorige jaar en kyk waar jy kon verbeter. Selfs al is dit net om meer produktief te wees en jou tyd beter te benut.

Moenie bang wees om vir ‘n senior pos aansoek te doen nie. Kry duidelike doekwitte om daar te kom en stel vir jou ‘n tydlyn saam oor hoe jy dit gaan vermag.

Lees ook: Wat elke vrou oor haar finansies moet weet

Wenke om jou beroep tydens inperking te verbeter

2. Werk aan jou CV

Voel jy soms jy word oorgesien vir promosies? Of sukkel jy om ‘n aanstelling te kry hoewel jy goed gekwalifiseerd is?

Dit mag wees dat jou CV nie genoeg doen om jou van ander te onderskei nie. Daar word gesê jy het minders as twee minute om ‘n indruk te skep.

Jou CV verteenwoordig jou en dus is dit uiters belangrik dat jy weer daarna kyk.

Lees ook: 10 wenke vir ’n suksesvolle CV en werksaansoek

iStock/katleho Seisa

3. Moet nooit ophou leer nie.

Net omdat jy ‘n kwalifikasie het beteken dit nie dat jy klaar geleer is nie.

Praat met seniors in jou beroep en hoor watter ekstra kwalifikasies jou beroep kan bevorder. Of kry ‘n nuwe kwalifikasie wat jou beroepsmoontlikhede vergroot en jou dalk help om oor naweke of saans ekstra geld te verdien.

Daar is verskeie aanlynkusrsusse at jy kan vorg.

Kyk op YouTube, Udemy en Skillshare.

Lees ook: Hier is die 10 eienskappe waaroor alle entrepreneurs beskik – en jy kan dit aanleer!

Wenke om jou beroep tydens inperking te verbeter

4. Bou ‘n netwerk op

‘n Goeie netwerk kan baie beteken en dis noodsaaklik vir jou beroep om met mense verbintenisse te vorm en te kommunikeer.

Maak van LinkedIn gebruik om ‘n beroepsprofiel te bou.

Leer om goeie inligting op sosiale platforms te deel om jou profiel te bevorder.

Lees ook: Stel ’n digitaal-vriendelike CV op

iStock/AlenaPaulus

5. Evalueer jouself

Op skool skryf ons gedurig toets om te sien of ons die werk ken en waar ons kan verbeter.

In jou beroep is dit KPI (key performance indicators) wat jou evalueer.

Kyk waar jy tekort skiet en begin die dinge doen wat ander van wegskram.

Hou op om ‘n kuddedier te wees wat die trop volg.

Dink nuut en kreatief sodat jy kan skitter.

Lees ook: 17 dinge wat jy kan doen om beter verhoudings met jou kollegas te kweek

iStockPeopleImages

Inligting verskaf deur Elite-CV kontakdetails: elite-cv.com

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Slim maniere om minder sout te gebruik

Ons kyk hoej jy, as vernuftige tuissjef, heerlike smake met minder sout kan optower én…

16 hours Gelede

Drie goed wat jy oor ‘Suidooster’ se stormagtige April móét weet

Dit blyk ’n paar Ruiterbosch-inwoners gaan in April vir die gek gehou word danksy allerhande…

17 hours Gelede

Van Siprus se skaduwees tot Aronspoort se geheime – twee verhale vol liefde en gevaar

Wanneer gevaar met romanse gekombineer word, is ’n boek nie net ’n storie nie, maar…

1 day Gelede

Kom Clarens toe vir die kunstefees op 1 Mei!

Die fees word vanjaar van 1 tot 4 Mei gehou.    [gallery columns="2" size="medium" ids="151862,151861"]…

1 day Gelede

Bak vir Eid al-Fitr: Groot dinge gebeur as daar tradisie, samehorigheid en soet vieringe is

Die kern van hierdie tradisie is die kuns daarvan om so te bak dat eenvoudige…

2 days Gelede

Duncan Johnson oor ‘Skemergrond’ se skurk: ‘My waardes verskil hemelsbreed van Beeno s’n’

    In die wêreld van televisie en teater is die rol van die skurk…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.