WEN ’n wonderlike geskenkpak van Gatineau!
Jeanne Gatineau, ’n fisioterapeut en chiropodis, het die professionele velsorgreeks Gatineau al in 1932 bekend gestel toe sy haar eerste skoonheidsalon in Parys, Frankryk geopen het.
Haar filosofie was om die suiwerste natuurlike bestanddele met die jongste biotegnologie te kombineer en ’n velsorgreeks te skep wat uitmuntende resultate lewer. Vandag is Gatineau een van die bekendste wetenskaplike velsorghandelsname.
Ervaar hul salongehalte velsorg in jou eie huis. Beskikbaar by Woolworths, Truworths, Edgars en Dis-Chem. Volg Gatineau op Facebook en Instagram
WEN ’n wonderlike geskenkpak van Gatineau!
Jy kan die heerlikste geskenkpak ter waarde van R6 525 van Gatineau WEN! Vul die onderstaande vorm in om in aanmerking te kom vir die prys.
Bepalings en voorwaardes geld.
Kompetisie sluit 31 Oktober 2019
[gravityform id=”488″ title=”true” description=”true”]