WEN ’n The Body Shop Adventkalender! Inligting en foto’s verskaf.
Wen ‘n lieflike Body Shop-adventkalender
Loer dié Kersfees agter elke deur en word daagliks bederf met dié luukse adventkalender-geskenkpak. Die ongelooflike stel is geïnspireer deur die strate van Brighton, waar Anita Rodick haar eerste The Body Shop-winkel in 1976 geopen het – die mooie Brighton waar háár droom werklikheid geword…
Vanjaar werk The Body Shop saam met 18twenty8 om meisies te help om ook groot te droom! Ons ondersteun dié inisiatief deur ‘n gedeelte van elke transaksie, wat tydens die feestyd by The Body Shop plaasvind, aan die 18twenty8 se #NotNext-projek te skenk. Die #NotNext-projek bied vir jong vroue en meisies die nodige opleiding en vaardighede om hulself te kan beskerm teen geslagsverwante geweld.
Besoek hier vir meer inligting, en vind uit hoe jý ‘n verskil kan maak: 18twenty8 en The Body Shop
Skryf nou in
Een gelukkige rooi rose-leser kan ‘n lieflike The Body Shop-Adventkalender ter waarde van R2 000 wen!
Kompetisie sluit: 15 Desember 2019
[gravityform id=”498″ title=”true” description=”true”]