Wen met SHOWER TO SHOWER foto’s en inligting verskaf.
Jy kan een van 4 wenners wees wat elk ‘n R1 000 Shower to Shower-geskenkpak wen. Voltooi die vorm onder.
Shower to Shower het ’n nuwe ‘n lyfwas en ’n stortroom by hul versameling gevoeg.
Die eerste is hul Fresh Powder, ’n stortroom met ’n subtiele geur wat jou vel syglad sal laat. Die tweede is Fresh Escape, ’n lyfseep met Aloe Vera-ekstrak, en derdens is daar Fresh Happiness, ’n lyfwas met lemoen-ekstrak en ’n sagte sitrus ondertoon.
Al drie word aangebied in ‘n pragtige 500ml bottel met ’n oopknip-prop. Dit is pH gebalanseerd en bevat weefsel-olie en multi-vitamiene.
Volg hulle op Facebook of op Instagram.
Kompetisie sluit 12 Mei 2019.
Voltooi die vorm onder om in aanmerking te kom.
Voorwaardes & bepalings geld.
[gravityform id=”448″ title=”true” description=”true”]