Indien jy ‘n spontane uitstappie na die park of die inkopiesentrum beplan, dan is Hunter se stylvolle en gemaklike reeks stewels die perfekte opsie vir jou hele gesin!
Hierdie stewels bied ‘n dinamiese silhoeët met gemak en veelsydigheid op die voorgrond. Die dames-Wellington is gemaak van die hoogste gehalte natuurlike rubber en is 100% waterdig. Hunter Boots komplementeer straatstyl, feesflair en alles tussenin sodat jy op jou manier kan speel!
Wees verseker dat nie eens ‘n druppel onverwagte reën jou planne in hierdie stewels sal kan belemmer nie.
Koop die volledige reeks op Trenton SA vandag!
WEN ‘n paar Hunter Play Short Speckle reënstewels!
Bepalings en voorwaardes: Alle pryse in rooi rose is onderhewig aan beskikbaarheid en is nie oordraagbaar, herverkoopbaar of terugbetaalbaar vir kontant nie. Vir nog bepalings en voorwaardes, besoek www.rooirose.co.za
Om in te skryf, volg @rooirose en @trentonsouthafrica op Instagram en voltooi die onderstaande vorm:
Sluitingsdatum: 15 Desember 2022