Wen ‘n Moedersdag-geskenkpak van Mothers-day.co.za ter waarde van meer as R2000!
Moedersdag is ‘n geleentheid om jou ma, of die moederfiguur in jou lewe, te wys hoeveel jy haar waardeer. Gelukkig maak Mothers-day.co.za jou beplanning vir dié spesiale dag vanjaar makliker. Dit is ‘n eenstopwinkel vir Moedersdag-idees, wenke, geskenke en pryse wat gewen kan word.
Dié webwerf sal een GROOT PRYS en weeklikse pryse ter waarde van meer as R200 000 weggee van ‘n gewaardeerde lys van vennote, waaronder Travelstart, Volvo, Warwick Wines, Life Grand-restaurante, UCOOK, Lulu & Marula, Black Betty, Dainty Bess, Ludwig’s Roses, Zana en Mally-leersakke.
Twee gelukkige Rooi Rose-lesers het elk ‘n kans om ‘n geskenkpak van meer as R2 000 te wen. Dit sluit in ‘n geskenk-bewys van Ludwig’s Roses, ‘n keuse van Warwick First Lady Wines, ‘n bottel Dainty Bess Pinot Noir Méthode Cap Classique, ‘n stel Black Betty asimmetriese topaas oorringe, en van EAR CANDY ‘n eksklusiewe versameling oorbelle.
Kompetisie sluit 28 April 2019. Voltooi die vorm onder om in aanmerking te kom.
*Fotos bo is nie noodwendig die presiese item wat gewen word.
Bepalings & voorwaardes geld.
[gravityform id=”457″ title=”true” description=”true”]