WEN ’n geskenkbewys van Skinny laMinx foto’s en inligting verskaf.
Skinny laMinx is ’n ontwerper- dekorwinkel in Kaapstad. Ons ontwerpe het ’n mid century-styl, patrone en kleure, met ’n goeie skeutjie Afrika-chic bygevoeg!
Dit het alles in 2007 begin toe Heather Moore papierdrukke en skermafdrukke in ’n piepklein kunstenaarsateljee begin maak het en dit aanlyn verkoop het.
Sedertdien het haar onderneming so gegroei dat Skinny laMinx se winkel in Breestraat, Kaapstad, ’n top inkopiebestemming vir toeriste en inwoners van die stad geword het!
Bo die winkel in Breestraat kan jy steeds vir Heather en die Skinny-span vind: hulle sny, doen naaldwerk en verpak produkte om na huise (selfs oorsee!) te stuur.
Hulle gee een gelukkige leser die geleentheid om ’n R2 200-geskenkbewys te bestee op hul aanlynwinkel.
Loer hier www.skinnylaminx.com
WEN ’n geskenkbewys van Skinny laMinx
Hulle gee een gelukkige leser die geleentheid om ’n R2 200-geskenkbewys te bestee op hul aanlynwinkel.
Bepalings en voorwaardes geld.
Kompetisie sluit 15 Oktober 2019
[gravityform id=”484″ title=”true” description=”true”]