WEN ’n essence-geskenkpak ter waarde van R1 500! inligting en foto’s verskaf.
essence skoonheidsprodukte gee vir ieder en elk maklike toegang tot wonderlike gehalteprodukte wat jou sal inspireer om jouself met styl, selfvertroue en plesier uit te druk.
essence se produkte word nie op diere getoets nie, en bied bekostigbare, produkte waarmee jy gereeld ‘n nuwe voorkoms kan waag.
Met ‘n volledige reeks topklas-skoonheidsprodukte en die seisoen se gunstelingkleure en vuurwarm trends, kan jy fantasties lyk en boonop goed voel.
essence-produkte is beskikbaar by Dis-Chem, Clicks, Jet of Foschini én aanlyn beskikbaar by www.zando.co.za, www.takealot.com of www.houseofcosmetics.co.za.
Volg gerus die nuutste nuus rondom essence-produkte en -giere op Facebook, Twitter en Instagram of besoek hulle webwerf.
Wen met essence!
Twee gelukkige rooi rose-lesers kan elke ‘n essence-geskenkpak ter waarde van R1 500 wen!
Sluitingsdatum: 31 Januarie 2020
Bepalings en voorwaardes geld.
[gravityform id=”507″ title=”true” description=”true”]