WEN ’n eksklusiewe GynaGuard-geskenkpak! – Inligting en foto’s verskaf
GynaGuard, Suid-Afrika se nommer een vroulike higiëne-handelsmerk, verstaan presies wat dit beteken om ’n vrou in die nuwe millennium te wees. En daarom gee hulle vir vyf gelukkige rooi rose-lesers elkeen ’n eksklusiewe GynaGuard-geskenkpak gevul met ’n wye verskeidenheid nuwe GynaGuard-produkte!
GynaGuard se reeks pH-balanserende produkte sorg vir elke vrou se intieme dele en hou jou heeldag, aldag, skoon en gesond. Elke GynaGuard-geskenkpak bevat presies wat jy nodig het om jou persoonlike reis met vroulike higiëne te verbeter – en dit alles met GynaGuard aan jou sy!
Besoek hulle webwerf en loer gerus na al die nuwe produkte in die GynaGuard pH-reeks. Volg GynaGuard op Instagram en Facebook en bly op datum van al die nuutste GynaGuard-produkte en -nuus.
WEN ’n eksklusiewe GynaGuard-geskenkpak!
Vyf gelukkige rooi rose-lesers kan elkeen ’n eksklusiewe GynaGuard-geskenkpak ter waarde van R700 wen.
Bepalings en voorwaardes geld.
Sluitingsdatum: 31 Maart 2020
[gravityform id=”521″ title=”true” description=”true”]