WEN ’n diamantring van Tanur! Inligting en foto’s verskaf.
Die Tanur Collections bied ’n wye reeks eksklusiewe juwele en internasionale horlosiehandelsname, asook ’n uitgesoekte reeks los diamante, tansaniete en Afrika-ontwerpe wat ons unieke kontinent se gees vasvang. Jy kan versekerd wees van persoonlike diens uit die boonste rakke wanneer jy ’n aankope by ons doen.
Tanur Collection bied ’n breedvoerige reeks 100% konflikvrye kosbare en semi-kosbare edelgesteentes. En wanneer jy na die perfekte rare tansaniet-steen of vlekvrye diamant soek vir daardie spesiale ontwerp, kan jy kies van ons wye reeks gesertifiseerde los stene. Ons pryse is ook baie kompeterend. En as ons nie het waarna jy soek nie, sal ons dit binne 24 uur vir jou opspoor teen die fabrieksprys.
Ons bied ook ’n ontwerpdiens vir eklsusiwe ontwerpe van jou keuse met edelstene, platinum of goud. Ons professionele juweliers sal jou help om jou idees vas te vang in unieke juweelstukke. Ons uitmuntende goudsmede sal jou ontwerpe volgens jou spesifieke spesifikasies maak. Afhangende van die ingewikkeldheid van die ontwerp, sal die juweelstuk binne 24 uur voltooid wees.
Die ring wat gewen kan word is eksklusief by Tanur Collection beskikbaar. Die ring is gemaak van 14-karaat roosgoud is ’n kruisboog ontwerp geset met sjokolade en wit diamante van 1.03-karaat. Die waarde van die prys is R81 500.
Jy kan wen!
Vraag: Van watter goud is die ring gemaak wat gewen kan word?
Om in te skryf: Stuur ’n SMS met jou antwoord, volle naam, adres en ID-nommer na 48409.
SMS’e kos R1.50 elk. Gratis SMS’e geld nie.
Sluitingsdatum 31 Julie 2019.