Clicks het sopas hul gesogte mooimaakboks vir die feesseisoen bekendgestel. Hierdie boks waarvoor baie na uitsien, bevat alles nuut en innoverend in skoonheid vanuit Clicks se oë.
In hierdie seisoen se mooimaakboks, is daar 19 moethê-produkte wat skoonheid, velsorg, haarsorg en lyfsorgprodukte insluit, wat jy in jou skoonheidsroetine kan insluit.
Die Clicks Festive-mooimaakboks sluit in:
- Iwori body oil balm 200 ml
- Iwori body polish 200 ml
- Nivea Anti Age & Spot Serum 30 ml
- Nivea 3 Zone lifting serum 30 ml
- Nivea Clear Up Deep pore cleanser 150 ml
- Body Shop body butter 200 ml
- John Frieda Frizz Ease 200 ml
- Bioderma Pigmentbio foaming cream 200 ml
- Playboy body wash 400 ml
- Oh so Heavenly Silky Care 200 ml
- Oh so Heavenly Moonlight Dreams Body mist 250 ml
- Oh so Heavenly face masks
- Oh so Heavenly foot spa sole treatment
- Clicks Shea Butter scalp soother 100 ml
- Hada Labo face sun cream 50 ml
- Yardley Gorgeous eau de parfum 50ml
- Clicks My Earth detangling brush
- 7th Heaven Hyaluronic acid serum sheet mask
- 7th Heaven Vitamin C sheet mask
Al die produkte is apart beskikbaar by uitgesoekte Clicks-winkels en aanlyn by www.clicks.co.za
Staan ’n kans om ‘n Clicks Festive-mooimaakboks te WEN!
Bepalings en voorwaardes: Alle pryse in rooi rose is onderhewig aan beskikbaarheid en is nie oordraagbaar, herverkoopbaar of terugbetaalbaar vir kontant nie. Vir nog bepalings en voorwaardes, besoek www.rooirose.co.za
Om in te skryf, volg @rooirose op Instagram en voltooi die onderstaande vorm:
Sluitingsdatum: 2 Januarie 2024