Wen ’n Bosch-wasmasjien ter waarde van R5 499 en ’n Omo-geskenkpak ter waarde van R1 000! Foto en inligting verskaf.
Wen ’n Bosch-wasmasjien en ’n OMO-geskenkpak!
Wasgoed was word kinderspeletjies met ’n Bosch-wasmasjien. Bosch is meer as net ’n vertroude handelsnaam, dit is ook Duitse ingenieurswese op sy beste.
Bosch-wasmasjiene is ontwerp om klere kragtig te reinig en terselfdertyd te verseker dat die kledingstukke sag genoeg hanteer word sodat hulle nie verniel nie.
Trek voordeel uit die allernuutste Bosch-innovasies en -tegnologie om jou wasgoed skoner as ooit te kry. Bosch se nuwe tegnologie sluit ActiveWater™ en VarioPerfect™ in.
ActiveWater™-tegnologie spaar water en koste danksy ’n outomatiese ladingaanpassingstelsel. Dit beteken dat jy nie meer water of elektrisiteit hoef te gebruik as wat nodig is nie. Te danke aan verskeie programopsies en die VarioPerfect™-tegnologie, word jou wasgoed nie net 40% vinniger gewas nie, maar die masjien gebruik ook 10% minder elektrisiteit. Nog meer besparings vir jou en ’n groener voetspoor, aangesien dié Bosch-wasmasjien ’n energieaanslag van A+++ het !
Die AllergyPlus/ECARF Quality Seal is spesiaal vir die behoeftes van allergielyers ontwikkel. ’n Vyftienminuut “quick wash”-stelling stel jou in staat om jou wasgoed ekstra vinnig te doen sonder om skoonmaakkrag in te boet.
Besoek die Bosch-webwerf vir meer inligting.
Wen ’n Bosch-wasmasjien ter waarde van R5 499 en ’n Omo-geskenkpak ter waarde van R1 000!
VRAAG: Watter tegnologie is spesiaal vir allergielyers ontwikkel?
Sluitingsdatum: 31 Julie 2019
Bepalings en voorwaardes geld.
Wen ’n Bosch-wasmasjien en ’n OMO-geskenkpak – skryf nou in
[gravityform id=”464″ title=”true” description=”true”]