Foto’s: Angie @ Lucky Pony
Spaar water, tyd en energie met ’n Spindel in jou huis!
Spindel is die eko-vriendelike wasgoedlewensredder wat jou klere in ’n japtrap droogmaak – sonder die hoë energieverbruik van ’n tuimeldroër.
Het jy geweet die Spindel kan jou ook help om water te bespaar? Om kleiner wasgoedladings en wolprodukte met die hand en in gryswater te was is ’n doeltreffende manier om water te spaar. Spindel is die perfekte wasgenoot om water te bespaar omdat dit die water op so ’n manier verwyder dat jy dit weer kan gebruik om jou volgende lading wasgoed te was. Aangesien die Spindel nie hitte gebruik nie, sal dit nie delikate stowwe soos gebreide klere beskadig nie – dis dus ’n veiliger opsie as ’n tuimeldroër.
Spindel is beskikbaar by Takealot of by jou plaaslike huishoudelike winkels. Besoek SpindelSA op facebook vir meer wenke en spesiale aanbiedings.
WEN!
Skryf in vir die kompetisie en jy kan ’n Spindel (6,5 kg-kapasiteit) ter waarde van R2 599 wen!
Die kompetisie sluit 1 Augustus 2018
[gravityform id=”393″ title=”true” description=”true”]