WEN met Klean Kanteen. Foto’s verskaf
#BringYourOwn
By Klean maak ons nie net waterbottels nie. Ons skep oplossings vir maatskaplike verandering. Ons werk hard om duursame, veelsydige en bekostigbare produkte te ontwerp wat berge volg enkelgebruikplastiekvoorwerpe kan vervang – en wat ’n leeftyd sal hou.
Ons geïnsuleerde produkte kom in alle vorms en groottes om jou te help om warm drankies warm te hou, en koue drankies koud. Ons gebruik dubbelmuur-vakuuminsulasie en innoverende doppie-ontwerpe om die temperatuur te reguleer – en dit word alles uit omgewingsvriendelike en -verantwoordelike materiale gemaak!
Ons Klean Coat™ is die nuwe standaard in duursaamheid en veiligheid vir mense en ons planeet. Ons is trots om hierdie merk-bestande, duursame afwerking wat ontwerp is om by te hou met jou besige lewe, bekend te stel. Paar dit saam met ons Strong-as-Steel Guarantee™ en jy het die oplossing tot jou behoeftes vir warm of koue inhoud!
Ontmoet ons nuwe TKWide geïnsuleerde waterbottels
Hierdie bottels is perfek vir naweekaktiwiteite of besige werksdae! Hierdie vakuum-geïnsuleerde TKWide waterbottels hou jou drankie vuurwarm of yskoud.
Ons TK Closure™ ontwerp, gepaard met TKWide proppies en ons Climate Lock® insulasietegniek is op die voorste linies van temperatuur-regulasie! Die TKWide het ’n gladde, ronde lip en doppies wat kan uitruil wat beteken dat jy gemakliker en op verskeie maniere iets kan drink.
Dit word gemaak uit voedselgraaf 18/8 vlekvrye staal en het die kapmerk-bestande Klean Coat® in ’n groot verskeidenheid unieke, mooi kleure wat ’n nuwe standaard vir duursaamheid en veiligheid belowe.
Vir meer inligting, besoek gerus Klean Kanteen se webblad, stuur ’n e-pos aan [email protected] of skakel gerus 021 981 6672. Gesels saam op facebook en Instagram.
WEN met Klean Kanteen
4 gelukkige lesers kan elk ’n TKWide 16oz-bottel ter waarde van R555 WEN!
Kleur: Melon Punch. Café-prop. Dié bottel hou drankies vir 14 ure warm en koud vir 47 ure.
Bepalings en voorwaardes geld.
Kompetisie sluit 15 Oktober 2019
[gravityform id=”485″ title=”true” description=”true”]