KAMERS /Makers maak gereed vir die laaste 2 liggings vir 2018! Die 1ste somerskou in die wynlande se somerskou, wat vanjaar by die fantastiese Blaauwklippen-wynlandgoed tussen Stellenbosch en Somerset-Wes aangebied word. Hulle verwag om rekords te breek met bykans 180 uitstallers. Hulle glo dit gaan hul grootste KAMERS / Makers nog wees!
Soos altyd sluit hulle die jaar af in Pretoria – hierdie keer by Cornwall Hill College in Irene. Hierdie pragtige skool bied lekker groot spasie, maklike toegang en veilige parkeerplek. Ons beplan om meer as 200 uitstallers by die Irene-mark te hê.
KAMERS / Makers bly ’n kontantlose omgewing, te danke aan hul goeie vennote, ABSA.
Die nuwe en verbeterde KAMERS-aanlyn verkope maak dit nou makliker om jou gunsteling produkte regdeur die jaar by shop.kamersvol.com te koop.
KAMERS/Makers 2018 Stellenbosch
Blaauwklippen-landgoed
30 Oktober – 4 November 2018, 09:00 – 17:00 daagliks
KAMERS/Makers 2018 Irene, Pretoria
Cornwall Hill College
4 – 9 Desember 2018, 09:00 – 17:00 daagliks
Kaartjies:
R60 by www.plankton.mobi en R90 by die hek. Hierdie kaartjies sluit in ’n beperkte voorraad KAMERS/Makers-inkopiesak en ’n tydskrif.
Multidag-toegang: R120
Groep- afslag: Koop drie, kry een gratis.
Studente en pensionarisse R60.
Onder 18 kry gratis.
Vir meer inligting, besoek hulle webwerf. Vir aanlyn aankope, besoek hul aanlynwinkel. Volg hul op sosiale media: Facebook| Instagram | Twitter #KAMERS2018.
Voltooi die vorm onder om kaartjies te wen en maak seker om aan te dui of jy Stellenbosch of Pretoria sal wil bywoon. Bepalings en voorwaardes geld.
Sluitingsdatum is 21 Oktober 2018.
[gravityform id=”412″ title=”true” description=”true”]